Die Oratorium
Uitgewery
in samewerking met Die Afrikaanse Taal Pastorale Streek van
die Suider-Afrikaanse Katolieke Biskoppe Konferensie  
Tel: +27 44 203 9600


Die Nuwe Sondagsmissal en Gebedboek

Die hersiene Sondagsmissaal en Gebedeboek is nou beskikbaar!

Volg die skakel om ons spesiale Sondagsmissaal e-Winkel te besoek en met gerief u bestelling aanlyn te plaas en selfs te bestel en onmiddelik te kan betaal! Klik hier!

Suider-Sanctus CD - Snitte

Graag bied ons u van die snitte vanaf Suider-Sanctus CD aan vir u luister genot! Klik hier!

Welkom by ons gerieflike e-Webwinkel

Om dit vir u so maklik moontlik te maak om ons Afrikaanse Katolieke produkte te bekom, het ons hierdie e-Webwinkel vir u inkopiegerief geskep. Ons hoop van harte dat u dit gerieflik en gemaklik sal vind om te gebruik en dat u gereeld sal terugkom en ons ondersteun. Maak u keuse vanuit die produktekategorieë hierbo.

Aankope dmv ons e-Webwinkel

Neem asseblief kennis dat wanneer u aankope dmv hierdie portaal maak, u die proses moet afhandel, dit beteken dat u die bestelling moet vereffen deur van die PayFast-portaal gebruik te maak en een van die drie gerieflike en veilige betaalopsies gebruik moet maak. Indien nie, sal u bestelling nie versend word nie.

Save

 
Nuutste PDF-Katalogus nou beskikbaar!
   
2014 Die Oratorium Uitgewery Alle regte voorbehou. Administrateur Naspeur